Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Jacana

@ Books LIVE

Tina Scotford gesels met Phyllis Green oor haar Kachoo-reeks

The Lion Hunts In The Land of KachooLost in the Land of KachooWho is King in the Land of Kachoo?

Tina Scotford, skrywer van Jacana Media se gewilde Kachoo-kinderboekreeks, het met SARIE se Phyllis Green gesels oor haar boeke, haar drome as kind en waar haar inspirasie vandaan kom. Scotford beplan reeds nog drie boeke in die reeks:

In die land van Kachoo is die wilde diere baie besig. ’n Sebravul is op soek na sy ouers (Lost in the land of Kachoo), Koning Leeu lei honger omdat sy prooi te slim is vir hom (The lion hunts in the land of Kachoo) en soms is die diereryk op die punt van ’n staatsgreep (Who is King in the land of Kachoo).

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment