Melinda Ferguson gesels oor die skryf van The Kelly Khumalo Story
Terésa Coetzee het met Melinda Ferguson, skrywer van The Kelly Khumalo Story, gesels oor hoe sy dié biografie aangepak het. Ferguson vertel hoe sy aanvanklik wou nee sê, maar later besef het dat sy meer met die bekende sangeres in gemeen het as wat sy gedink het:
Sy ken die gevangenisskap van dwelmverslawing, want sy was dáár.
Sy weet van al die leuens, die beloftes, die mooi woordjies wat ’n verslaafde dikwels sê, want sy het daardie praatjies almal self gepraat.
Boekbesonderhede
- The Kelly Khumalo Story deur Melinda Ferguson
Boek se tuisblad
EAN: 9781920601126
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
e-Boek opsies – Laai nou af!
-
e-Boek: The Kelly Khumalo Story deur Melinda Ferguson

e-Boek tipe: ePub
EAN: 9781920601140
Laai hierdie e-boek af by LittleWhiteBakkie.com
-
e-Boek: The Kelly Khumalo Story deur Melinda Ferguson

e-Boek type: PDF
EAN: 9781920601133
Laai hierdie e-boek af by LittleWhiteBakkie.com













Please register or log in to comment