Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Jacana

@ Books LIVE

“Sê wat jy bedoel en bedoel wat jy sê”: Redi Tlhabi beantwoord die Proust-vraelys

Endings and BeginningsRedi Tlhabi het hierdie jaar met haar outobiografie, Endings and Beginnings: A Story of Healing, die land aan die gons gehad. Dié boek, waarin sy skryf oor haar uitdagende grootwordjare in Soweto, het vanjaar die Alan Paton-toekenning vir nie-fiksie gewen.

Tlhabi het onlangs vir Die Burger die Proust-vraelys beantwoord:

Wat behels aardse geluk?

Ware selfkennis en -aanvaarding en om tevrede met die lewe se rigting te wees.

Wat is die diepste put van ellende?

’n Lewe vol bitterheid en drome wat nie bewaarheid is nie.

Wat is jou mees kenmerkende eienskap?

Ek is oor die algemeen blymoedig, veral as dit moeilik begin gaan. Ek is nie net positief wanneer sake vir my reg loop nie, maar ook wanneer dinge op hul ergste is. Dan roep ek my innerlike krag op en marsjeer voort met my kop omhoog!

Boekbesonderhede

e-Boek opsies – Laai nou af!


 

Please register or log in to comment