Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Jacana

@ Sunday Times Books LIVE

Raising Superheroes verduidelik hoekom kinders vet word en hoe om dit te voorkom” – Tim Noakes

Raising SuperheroesProfessor Tim Noakes het vroeër vanjaar met Rochélle Human gesels oor sy nuwe kookboek vir kinders, Raising Superheroes.

Raising Superheroes verduidelik hoekom kinders vet word en hoe om dit te voorkom,” het Noakes gesê. “Daar is meer suiker in pureekos as ooit tevore. Verwerkte babakos was die eerste geïndustrialiseerde kos.”

Noakes het verder vertel dat Raising Superheroes nie Banting vir kinders is nie: “Solank jy jou kind nie suiker gee nie, kan hy ’n bietjie koolhidrate inneem.”

Lees die artikel:

Vroeër is babas met “werklike kos” gespeen. Daardie kinders “was gesond, sterk en nie vetsugtig nie”.

“As kinders regte kos eet, sal hulle baie sterker en gesonder – en ons hoop slimmer – grootword, met baie minder gedragsprobleme. Hulle sal nie vetsugtig wees nie en hulle sal hulle nooit oor hul gewig hoef te bekommer nie.”

Luidens uittreksels uit die boek beveel die skrywers aan dat kleuters vet in kos soos sardyne, avokado’s en neutbotter inkry en hoender met die vel en volroomsuiwel eet.

 
Lees ook:

 

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment